• Previous

    An English Visitor (Crocodile Spirit Dreaming) (Volume 1)
  • Next

    Angels of Death : Robert Peart

Wilna Pienaar ontmoet die gevierde pianis Kurt Baumeister een aand na afloop van een van sy konserte. Hulle voel dadelik tot mekaar aangetrokke en knoop ʼn verhouding aan.

Die verhouding wankel egter wanneer die beeldskone, hardvogtige Hilde Hambrock, ʼn wêreldberoemde sangeres, op die toneel verskyn. Hilde het voorheen ʼn verhouding met Kurt gehad en soos die spreukwoord lui: ou liefde roes nie. 

Also available on our Facebook page Anderkant Môre

Anderkant Môre

  • Product Code: Book
  • Availability: 1
  • Dimension: L 0.00 x W 0.00 x H 0.00
  • Weight: 0.000 Kg
  • R25.00



Make an offer

Tags: jackie van nieuwenhuizen, books, fiction, romance, afrikaans