Jana, ʼn verpleegster, is verlief op een van die dokters met wie sy saamwerk. Deur sy nalatigheid sterf een van sy pasiënte en, omdat hy bang is dat dit sy loopbaan sal verongeluk, vra hy Jana om die skuld op haar te neem.

Omdat sy hom lief het voldoen sy aan sy versoek. Maar dan word haar vertroue geskok en sy bedank. Lees gerus wat daar verder op die edelmoedige vrou en haar geluk wag.

Also available on our Facebook page Eens in die Najaar

Eens in die Najaar

  • Product Code: Book
  • Availability: 1
  • Dimension: L 0.00 x W 0.00 x H 0.00
  • Weight: 0.000 Kg
  • R25.00



Make an offer

Tags: trudie coetzer, books, fiction, romance, afrikaans