• Previous

    Estate and Financial Planning : A Practical Guide
  • Next

    Froome: The Ride of His Life

Evita – bekroonde sjef en ikoon van die nasie – bring vir jou die heerlikste disse van haar omswerwinge deur gans Suid-Afrika en die wye wêreld.

Van die Kaap tot in Limpopo, van die Weskus tot daar waar die President vandaan kom, rol die borde in vol kwartels en tarentaalsvleis met pruimedante. Kweperbredie en lemoeneend. Pofadders, beesstert en soetsuur vlakvark. Sy maak ou geregte nuut, en berei veldkos fyn – wie het kon dink aan waterblommetjiehoender of botterblomslaai vir die eetkamertafel?

Iedere resep getoets en gekeur, almal verspot maklik om te maak. Goeiste, net om haar boek te lees of deur te blaai is al ’n smakkende ervaring, met al die fotos van ons vriendin op al die plekke waar sy was.

Eers was dit Kossie Sikelela, nou Bossie – ’n nuwe kou-front tref jou tafel.

Also available on our Facebook page Evita Se Bossie Sikelela

Evita Se Bossie Sikelela

  • Product Code: Book
  • Availability: 1
  • Dimension: L 0.00 x W 0.00 x H 0.00
  • Weight: 0.000 Kg
  • R30.00



Make an offer

Tags: evita bezuidenhout, books, non-fiction, cooking, entertaining, afrikaans