Hierdie titel is vol kennis is 'n omvattende verwysings gids vir Suid-Afrikaanse kinders. Dit is visueel met volkleur illustrasies en foto's en bevat fassinerende argiefmateriaal. Die eenvoudige, tematiese teks is maklik om te lees en verstaan, en spesiale teks bokse verskaf verdere inligting. Die titel stel ook plekke voor wat nog besoek kan word, wat verband hou met die onderwerp wat bespreek word. Vir maklike navorsing word die teks verdeel in seksies: Lank, lank gelede; die mense; die kulture; die gemeenskap; wetenskap en tegnologie; natuurlewe; die land en ekonomie. Dis 'n goed nagevorste en stimulerende boek wat 'n magdom inligting bevat, en is 'n moet vir elke kind in Suid-Afrika se boekrak.

Also available on our Facebook page Alles oor Suid-Afrika

Alles oor Suid-Afrika

  • Product Code: Book
  • Availability: 1
  • Dimension: L 0.00 x W 0.00 x H 0.00
  • Weight: 0.000 Kg
  • R35.00



Make an offer

Tags: books, non-fiction, reference, educational, afrikaans