• Previous

    Ontdek Jou Sielskrag: Oorwin Jou Probleme en Leef Betekenisvol
  • Next

    Victor: My Reis

Gesinne is die belangrikste eenheid wat God daar­gestel het. God het pa’s gemaak om die priester, profeet en koning van die huis te wees en ’n voor­beeld vir hulle seuns te wees.

Angus Buchan moedig pa’s in Pa & Seun aan om die ver­houding met hulle seuns te slyp, te beskerm en te koes­ter. Die boek moedig terself­dertyd ook seuns aan om hul ver­houding met hul­le pa te koester en so een van dié belangrikste gesins­bande te ver­sterk.

Temas wat in Pa & Seun be­spreek word, sluit in: ’n pa se aanvaarding, rol­modelle, genade en respek, nederigheid teen­oor hoogmoed, opof­fering, wat maak iemand ’n pa en onversetli­ke liefde.

Pa & Seun sal elke pa oortuig om die pa te wees wat God wil hê hy moet wees en wys watter ongelooflike impak dit op sy kinders sal hê.

Also available on our Facebook page Pa & Seun

Pa & Seun: Jou Verlede Bepaal Nie Jou Toekoms Nie

  • Product Code: Book
  • Availability: 1
  • Dimension: L 0.00 x W 0.00 x H 0.00
  • Weight: 0.000 Kg
  • R25.00



Make an offer

Tags: angus buchan, books, non-fiction, religion, self-help, afrikaans