• Previous

    Detection Unlimited (Inspectors Hannasyde & Hemingway #8) : Georgette Heyer
  • Next

    Die Geur van Vryheid

Elizabeth van Graan, aanvallige swartkop stafverpleegster by die Cecilia Theron Hospitaal, was bekend vir haar afsydigheid. Toe Malan Dumont, eienaar van die spogplaas Malansdal en toekomstige erfgenaam van die Dumont miljoene, sy siek plaasbestuurder Jasper Greeff in die hospitaal kom besoek, voel hy en Elizabeth dadelik tot mekaar aangetrokke. Wanneer Malan Elizabeth aan sy oupa en ouma Dumont voorstel word daar egter onthullings gemaak wat Elizabeth se nuutgevonde geluk vertroebel.

Also available on our Facebook page Die Ander Erfgenaam

Die Ander Erfgenaam

  • Product Code: Book
  • Availability: 1
  • Dimension: L 0.00 x W 0.00 x H 0.00
  • Weight: 0.000 Kg
  • R25.00



Make an offer

Tags: herna de villiers, books, fiction, romance, afrikaans