Afrikaanse Fiksie

Afrikaanse Fiksie


Anderkant Môre

Anderkant Môre

Wilna Pienaar ontmoet die gevierde pianis Kurt Baumeister een aand na afloop van een van sy konserte..

R25.00

Bart Nel

Bart Nel

Die essensie van die roman is nie die historiese Rebellie van 1914 waaromheen die gebeure van hierdi..

R45.00

Branders van Onheil

Branders van Onheil

Branders van Onheil (1974) is die verhaal van die verpleegster Linda Verwey, wie se verloofde, Paul ..

R25.00

Dans Makaber

Dans Makaber

In Dans Makaber (na aanleiding van die Frans wat dodedans beteken) word die mens gesien in sy konfro..

R25.00

Die Ander Erfgenaam

Die Ander Erfgenaam

Elizabeth van Graan, aanvallige swartkop stafverpleegster by die Cecilia Theron Hospitaal, was beken..

R25.00

Die Geur van Vryheid

Die Geur van Vryheid

Waar het alles begin wat gelei het tot die moord wat halftien daardie Sondagaand, agt Februarie, in ..

R25.00

Die Huis in die Groot Bos

Die Huis in die Groot Bos

Die roman beskryf die huisvaardighede wat Laura waargeneem het en tydens haar vyfde jaar begin oefen..

R25.00

Die Korhaan Roep Ver

Die Korhaan Roep Ver

In Die Korhaan Roep Ver gaan bly die onderwyseres Johanni Muller en dominee Fritz Venter op Witvlei,..

R25.00

Die Mense van La Mer

Die Mense van La Mer

Yolandie Lubbe offer haar vakansie op vir haar suster Frieda se voorgenome verlowing aan Etienne Roc..

R25.00

Die Ontheiliging: Die Antichris Neem die Troon Oor

Die Ontheiliging: Die Antichris Neem die Troon Oor

Die opwindende negende boek in die Hulle Wat Agterbly-reeks sal die leser neem tot op die rand van A..

R30.00

Die Raaisel Van Rooikrans

Die Raaisel Van Rooikrans

Die Raaisel van Rooikrans (1976) speel in 1838 af. Herhaalde strooptogte word op Rooikrans in die Wo..

R25.00

Die Vlinder van Amanzi

Die Vlinder van Amanzi

Trizelle Bredell, bedeesde rykmansdogter, het altyd in haar spoor getrap in haar stemmige pakkies en..

R25.00

Drome is Verniet

Drome is Verniet

Theo Vermaak was bekend as ʼn pierewaaier wat die een na die ander meisie op hom verlief gemaak het e..

R25.00

Dwaalpad van die Hart

Dwaalpad van die Hart

Toe Melodie Strauss die boer op die trekker sien, dink sy dat sy eindelik iemand teëgekom het wat ha..

R25.00

Eendag kom die Lente

Eendag kom die Lente

Aanstaande jaar gaan dit lente word in my lewe het Anika Brandt in haar matriekjaar geglo. Dan sou s..

R25.00

Showing 1 to 15 of 21 (2 Pages)