Branders van Onheil (1974) is die verhaal van die verpleegster Linda Verwey, wie se verloofde, Paul Meyer, 'n betrekking aanvaar by 'n weerstasie in Ysland. Om naby hom te wees, gaan werk sy by 'n hospitaal in Glasgow, in Skotland. Paul se liefde vir haar is egter besig om af te koel. Hy word ernstig beseer in 'n ongeluk en na die Boston-hospitaal op Zetlandeiland in die Noordsee oorgeplaas. Omdat sy by hom wil wees, en ook omdat sy hulle verhouding wil probeer red, vra Linda 'n oorplasing na hierdie hospitaal. Met haar aankoms op die dorpie Lerwick is die hoof van die hospitaal, dokter Heinrich Kellerman, openlik vyandig teenoor haar en dieselfde nag skrik sy wakker en ontdek 'n inbreker in haar kamer.

Also available on our Facebook page Branders van Onheil

Branders van Onheil

  • Product Code: Book
  • Availability: 1
  • Dimension: L 0.00 x W 0.00 x H 0.00
  • Weight: 0.000 Kg
  • R25.00



Make an offer

Tags: stephanie meiring, books, fiction, romance, afrikaans