Die Raaisel van Rooikrans (1976) speel in 1838 af. Herhaalde strooptogte word op Rooikrans in die Worcester distrik uitgevoer en Petra Marais is seker dit is die werk van iemand wat hulle finansieel wil verwoes, maar sy weet nie waarom nie. Haar pa, André Marais, kan weens ’n beenbesering nie sake op die plaas hanteer nie en Petra moet hierdie taak op haar neem. Eindelik kry sy ’n vreemdeling om haar te kom help, waarna die poppe begin dans.

Also available on our Facebook page Raaisel Van Rooikrans

Die Raaisel Van Rooikrans

  • Product Code: Book
  • Availability: 1
  • Dimension: L 0.00 x W 0.00 x H 0.00
  • Weight: 0.000 Kg
  • R25.00



Make an offer

Tags: pierre fourie, books, fiction, historical, crime, mystery, afrikaans