Hierdie nuwe werk uit die pen van prof. Attie Barnard is sekerlik die omvattendste populêre boek oor gebed wat in Afrikaans beskikbaar is. Dit is bedoel om meer as net nog 'n boek oor gebed te wees en wil die leser inlei in 'n praktiese beoefening van ware gebed soos wat dit in die Skrif geleer word. Die boek maak gebruik van 'n vraag-antwoord-metode, met 246 vrae oor gebed wat beantwoord word.

Also available on our Facebook page 200 Vrae Oor Gebed

Die Pad van God na Ons Toe: Fokus op Meer as 200 Vrae Oor Gebed, Wat Elkeen Graag Wil Weet

  • Product Code: Book
  • Availability: Out Of Stock
  • Dimension: L 0.00 x W 0.00 x H 0.00
  • Weight: 0.000 Kg
  • R35.00



Make an offer

Tags: attie barnard, books, non-fiction, religion, afrikaans