• Previous

    Dames Don't Care (Lemmy Caution #3) : Peter Cheyney
  • Next

    Dead Man's Time

In Dans Makaber (na aanleiding van die Frans wat dodedans beteken) word die mens gesien in sy konfrontasie met die probleem van die dood wat hom onvermydelik plaas voor die vraag na God en die moontlikheid van ’n ontmoeting met Hom.

’n Dosent in die Fisiologie is die hoofkarakter in die verhaal wat met hierdie vraagstuk worstel. Hy ontken alle boodskappe van die buitemenslike, dus ook die Christelike boodskap, en beskou dit as tydverspilling om oor die dood na te dink. Wanneer sy vrou selfmoord pleeg laat sy ’n manuskrip na wat sentraal in die verhaal is en as verwysingspunt dien vir die sirkelende ritme van ’n soort dans deur die deurkruisende temas.

Die eerste deel van die verhaal beeld uit hoe die man ’n toevallige ryloper, ’n soort Jan Alleman, na sy plaashuis nooi en hom sy vrou se graf wys en hulle verhouding, haar dood en die manuskrip bespreek.

Hy gee die ryloper die manuskrip om te lees, wat dan die tweede deel van die verhaal vorm.

In die derde deel probeer die man die ryloper van sy siening oortuig deur die manuskrip uit te lê en sy lewensverhaal te vertel aan die hand van die manuskrip.

Also available on our Facebook page Dans Makaber

Dans Makaber

  • Product Code: Book
  • Availability: 1
  • Dimension: L 0.00 x W 0.00 x H 0.00
  • Weight: 0.000 Kg
  • R25.00



Make an offer

Tags: anna-louize heiberg, books, fiction, drama, religion, afrikaans

Recently Viewed

The Ottawa Allegation : Paul Geddes

The Ottawa Allegation : Paul Geddes

Used paperback in good condition. Cover and pages show minimal wear. Pages showing normal age discol..

R20.00

Bart Nel

Bart Nel

Die essensie van die roman is nie die historiese Rebellie van 1914 waaromheen die gebeure van hierdi..

R45.00

Alfred Hitchcock's Murder Racquet

Alfred Hitchcock's Murder Racquet

Used paperback in poor condition. Cover showing heavy wear with tears along spine. Pages with normal..

R0.00

Crossing the Boundary

Crossing the Boundary

Maverick cricketer Kevin Pietersen's journey from idyllic South African childhood to the highs of hi..

R40.00