• Previous

    Die Pad van God na Ons Toe: Fokus op Meer as 200 Vrae Oor Gebed, Wat Elkeen Graag Wil Weet
  • Next

    Net Die Liefde Bly

Andrew van der Bijl het bekend geword as Broer Andrew. Hy het in 1955 begin om Bybels te smokkel na vervolgde Christene agter die Ystergordyn.

Tydens ʼn besoek aan Pole het hy besef daar is n behoefte aan Bybels in Oos-Europa.

Die boek vertel van sy avonture terwyl hy Christene ondersteun het en Bybels gesmokkel het terwyl die Koue Oorlog op sy felste was.

Also available on our Facebook page God se Smokkelaar

God se Smokkelaar

  • Product Code: Book
  • Availability: Out Of Stock
  • Dimension: L 0.00 x W 0.00 x H 0.00
  • Weight: 0.000 Kg
  • R25.00



Make an offer

Tags: broer andrew, books, non-fiction, religion, afrikaans