Wilna Pienaar ontmoet die gevierde pianis Kurt Baumeister een aand na afloop van een van sy konserte. Hulle voel dadelik tot mekaar aangetrokke en knoop ʼn verhouding aan.

Die verhouding wankel egter wanneer die beeldskone, hardvogtige Hilde Hambrock, ʼn wêreldberoemde sangeres, op die toneel verskyn. Hilde het voorheen ʼn verhouding met Kurt gehad en soos die spreukwoord lui: ou liefde roes nie. 

Also available on our Facebook page Anderkant Môre

Anderkant Môre

  • Product Code: Book
  • Availability: 1
  • Dimension: L 0.00 x W 0.00 x H 0.00
  • Weight: 0.000 Kg
  • R25.00



Make an offer

Tags: jackie van nieuwenhuizen, books, fiction, romance, afrikaans

Recently Viewed

Aan die Einde van die Reënboog

Aan die Einde van die Reënboog

In sy outobiografie vertel Pienaar in detail hoe die hele 1995 Wêreldbekertoernooi verloop het, asoo..

R35.00

Drome is Verniet

Drome is Verniet

Theo Vermaak was bekend as ʼn pierewaaier wat die een na die ander meisie op hom verlief gemaak het e..

R25.00

Cricket Madness

Cricket Madness

Also available on our Facebook page Cricket Madness..

R35.00