• Previous

    Judo: 41 Lessons in the Modern Science of Jiu-Jitsu
  • Next

    Ontdek Jou Sielskrag: Oorwin Jou Probleme en Leef Betekenisvol

Van al die wonderlike dinge wat die Here ons gee om te geniet, is net die liefde blywend. In die liefde gee die grote God iets van Homself vir die mens. Deur die liefde word ons geduldig, vriendelik,  is ons nie grootpraterig nie. Die liefde leer ons om alles te bedek, te glo, te hoop en te verstaan. En aan die einde staan net die liefde vas. U kry in hierdie boekie van Solly Ozrovech treffergedagtes oor die liefde.

Also available on our Facebook page Net Die Liefde Bly

Net Die Liefde Bly

  • Product Code: Book
  • Availability: 1
  • Dimension: L 0.00 x W 0.00 x H 0.00
  • Weight: 0.000 Kg
  • R20.00



Make an offer

Tags: solly ozrovech, books, non-fiction, religion, self-help, afrikaans