In sy outobiografie vertel Pienaar in detail hoe die hele 1995 Wêreldbekertoernooi verloop het, asook van die bitter stryd tussen die medialeiers Kerry Packer en Rupert Murdoch en die sluiting van kontrakte wat die Springbokke gevestig het as professionele spelers.

Na sy opspraakwekkende weglating uit die Suid-Afrikaanse span in 1996 het hy die land verlaat en hom as afrigter-speler aangesluit by die Londense klub Saracens, waar hy van krag tot krag gegaan en die sukkelende klub help transformeer het tot een van die voorste klubs in Engelse rugby.

Aan die vooraand van die 1999 Wêreldbeker kan Francois Pienaar vanuit sy wye ervaring oplossings aan die hand doen vir die probleme waaronder die spel steeds gebuk gaan, die kloof tussen rugby in die noordelike en suidelike halfrond, en die uitdagings van die nuwe millennium.

Also available on our Facebook page Aan die Einde van die Reënboog

Aan die Einde van die Reënboog

  • Product Code: Book
  • Availability: 1
  • Dimension: L 0.00 x W 0.00 x H 0.00
  • Weight: 0.000 Kg
  • R35.00



Make an offer

Tags: francois Ppienaar, books, non-fiction, autobiography, sport, rugby, afrikaans

Recently Viewed

Call my Bluff : Magnum Books

Call my Bluff : Magnum Books

Used paperback in good condition. Cover and pages in good condition. Signed by a previous owner in p..

R25.00

Red Dragon (Hannibal Lecter #1) : Thomas Harris

Red Dragon (Hannibal Lecter #1) : Thomas Harris

Used paperback in good condition. Cover and pages showing minimal wear. 354 pages. Published by Corg..

R25.00

Rugby Stories From The Platteland

Rugby Stories From The Platteland

In this delightful collection of true stories and anecdotes, some dating back over 100 years to the ..

R30.00