• Previous

    Net Die Liefde Bly
  • Next

    Pa & Seun: Jou Verlede Bepaal Nie Jou Toekoms Nie

Dreig probleme om jou te oorweldig? Is jy in ’n geldkrisis, is jou huwelik op die rotse, of stamp jy voortdurend kop met ’n kollega? In die spirituele sielkunde is die uitgangspunt dat jy van nature toegerus is om hierdie probleme te oorkom. Hierdie boek help jou om die sielskrag te ontdek wat jou in staat sal stel om: insig in jouself en ander te kry; vrede te maak met die teenstrydighede in jouself en ander; die betekenis van jou lewe te ontdek en uit te leef; lief te wees vir jouself, ander en jou omgewing; al jou probleme, bekommernisse en struikelblokke te oorkom. Dr. Hennie de Villiers, afgetrede sielkundige en professor in die sielkunde, wys jou hoe om jou natuurlike sielskrag te ontgin en ’n voller lewe te lei.

Also available on our Facebook page Ontdek Jou Sielskrag

Ontdek Jou Sielskrag: Oorwin Jou Probleme en Leef Betekenisvol

  • Product Code: Book
  • Availability: 2
  • Dimension: L 0.00 x W 0.00 x H 0.00
  • Weight: 0.000 Kg
  • R45.00



Make an offer

Tags: dr. hennie j. de villiers, books, non-fiction, self-help, afrikaans

Recently Viewed

Again the Ringer (The Ringer #2) : Edgar Wallace

Again the Ringer (The Ringer #2) : Edgar Wallace

Used paperback in good condition. Cover and pages showing average wear. Pages have normal age discol..

R15.00

The Lucy Ghosts : Eddy Shah

The Lucy Ghosts : Eddy Shah

Used paperback in good condition. Cover and pages in good condition. Discoloration on flyleaf and ti..

R25.00

ʼn Enkel Goue Oomblik

ʼn Enkel Goue Oomblik

Daar was nie nog ʼn huwelik soos die van Jacques en Elma van Rensburg nie. Niemand het betwyfel dat h..

R25.00

Death Sentence

Death Sentence

A murder committed on paper, safely within the confines of a novel, is one thing. To see that same c..

R40.00