Die vrou is in elke opsig die man se meerdere, het Petro Botha geglo. Reeds sedert haar skooldae het sy alle mans om haar pinkie gedraai en na haar pype laat dans. As sy die dag trou, sal dit met ʼn man wees wat haar kan oorheers, het sy haar voorgeneem.

Jack Ellis, die bestuurder van haar sakebelange, het byna daarin geslaag, want sy het sag geword in sy omhelsing. Tog het sy liefde vir haar hom swak gemaak en sy kon nie ʼn swakkeling liefhê nie. Toe maak sy kennis met Jan Bosch.

Daar was staal in Jan Bosch se oë, maar sy het voorheen die staal in ander mans se oë ook laat smelt. En hom moes sy sag maak want hy het in die pad van haar planne gestaan. Sy het al haar sjarme en vroulike lis ingespan, maar daar was geen krakie te bespeur in hierdie man van graniet nie totdat sy op ʼn dag gehoor het hoe hy sê vir sy hondjie: "Snoesie-woesie."

Also available on our Facebook page ʼn Pure Man vir Petro


ʼn Pure Man vir Petro

  • Product Code: Book
  • Availability: 1
  • Dimension: L 0.00 x W 0.00 x H 0.00
  • Weight: 0.000 Kg
  • R25.00



Make an offer

Tags: izak van der westhuizen, books, fiction, romance, afrikaans

Recently Viewed

The Hades Factor (Covert-One #1) : Robert Ludlum, Gayle Lynds

The Hades Factor (Covert-One #1) : Robert Ludlum, Gayle Lynds

Used paperback in good condition. Front cover has slight peeling from board top- and bottom right. R..

R25.00

Modern Heroes: The Dalai Lama

Modern Heroes: The Dalai Lama

The Dalai Lama is a Tibetan monk who was born a leader of his people. Despite having to escape from ..

R15.00

The Red Falcons : Al Dempsey & Robin Moore

The Red Falcons : Al Dempsey & Robin Moore

Used paperback in good condition. Cover and pages show minimal wear. Pages showing normal age discol..

R25.00

Falcon : Nigel Slater

Falcon : Nigel Slater

Used paperback in good condition. Cover and pages showing minimal wear. Pages showing normal age dis..

R20.00